Thursday, October 9, 2014
Skurftemyt (Skurwe meit) op Varke - Wat kan ek doen?
Onlangs het 'n groep van my varke begin droe vlekke op hul rue kry. Ek het aanvanglik gedink dis droe vel van die son. Na ek 'n deskundige se raad gevra het, het hy my vertel dis Skurftemyt aanbesveel om Dectomax te spuit. Ek het dit wel gedoen en na 'n paar weke is die varke skoon en gesond. Dit is belangrik om dit daddelik te behandel veral onder swanger soe. As die klein varkies gebore word, sal hulle aangesteek word as die ma skurfte het. Dit sal hulle groei vertraag en die beentjies en heupies sal swak vorm.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment